Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 6 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Ondersteuningsdiens

 

 

Onbeperkte geleenthede

Om gesproke taal (nie gebaretaal) aan te leer, is dit belangrik dat ‘n hardhorende vroeg geïdentifiseer word.

Gehoorgestremdes vanaf die ouderdom van drie jaar kan in ‘n voorskoolse program geplaas word, wat uiters suksesvol kan wees. In die grondslagfase, word ‘n ouditiewe-verbale benadering gebruik om taal aanleer te bevorder.

 

 

Om die kind dus tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel, bied ons die volgende dienste:

Ouerleiding, Oudiologie, Arbeidsterapie, Spraakterapie, Sielkunde, Maatskaplike dienste, Gesondheidsdienste

 

Koshuisfasiliteite, Vervoer, Na-skoolsorg, Inligtingsfasiliteite, Kultuuraktiwiteite, en Sport

 

 

        Gehoorverlies

 

 

Klassifikasie van gehoorverlies en die effek op kommunikasievaardighede ontwikkeling

Gehoorverliese verskil van mens tot mens en daarom ook die invloed op spraak- en taalontwikkeling. Dis logies dat hoe groter gehoorverlies daar is, hoe groter sal daar ‘n negatiewe impak wees op spraak en taal. Gehoorverlies beïnvloed individue ook anders. Die erns van ‘n gehoorverlies gaan bepaal word deur sekere aspekte:

 

*Tipe verlies

*Die db-vlakke en frekwensies aangetas.

*Ouderdom waar verlies begin het

*Ouderdom toe verlies vasgestel is

*Vorige intervensie

*Mediese intervensie

*Persoon se intelligensievlak

*Persoon se motivering

*Persoon se algehele gesondheid

*Sorg en stimulasie ontvang

Tipes gehoorverlies

Konduktiewe gehoorverlies
‘n Konduktiewe gehoorverlies gebeur as die oordrag van klank onderbreek word. Dit kan in die buite-oor of meerendeels in die middeloor gebeur.
In kinders is die mees algemene redes vir middeloor probleme otitis media of middeloorontstekings. In volwassenes is die mees algemene oorsaak van ‘n konduktiewe verlies otosklerose, ‘n siekte van die middeloorbeentjies.

 

                                                Sensories-neurale gehoorverlies
                                                A Sensorineural hearing loss occurs when the hair cells of the cochlea or the acoustic nerve (CN VIII) are damaged. Causes of     sensorineural hearing loss include:

Ototoxicity or damage from drugs (including certain antibiotics)

Infections, such as meningitis or maternal Rubella

Genetic factors, such as birth defects that result in partially developed or missing parts of the cochlea or auditory nerve

Syphilis or anoxia contracted during the birth delivery

Presbycusis associated with the effects of ageing

Meniere’s disease, a unilateral disease that is characterised by dizziness (vertigo) and noise in the ear (tinnitus)

                Mixed Hearing Loss
Mixed hearing losses involve a combination of a conductive hearing loss and sensorineural hearing loss. Both air and bone conducts pathways are involved so the hearing loss is partially conductive and partially sensorineural. The hearing by bone conduction is typically the better of the two. The sensorineural component of a mixed hearing loss determines the amount of speech distortion that is present.
Thus bone conduction audiograms are the best indicators of the degree of difficulty a client will have recognising and discriminating speech, even if it has been amplified.

 

 

Central Auditory Disorder
Central auditory disorders stem from problems within the auditory system, caused by damage that occurs along the auditory nerve or within the cochlear nuclei. Clients with auditory disorders may have difficulties localizing sound, understanding speech, or understanding noise in speech.

       
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Dewald


Besoekers tot datum: 14765 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap