Toergroepe
Die koshuise word op 'n gereelde basis uitverhuur vir toergroepe.
Besprekings en verdere navrae kan gemaak word by Me Marie Wessels, 012 800 1161 x 238.