DIENSTE

Onbeperkte geleenthede om gesproke taal (nie gebaretaal nie) aan te leer, is dit belangrik dat ‘n hardhorende vroeg geïdentifiseer word en die nodige verstaking ontvang en getrou dra. Gehoorgestremdes vanaf die ouderdom van drie jaar.

KOSHUISVERHURINGS : TOERGROEPE

Die koshuise word op ‘n gereelde basis uitverhuur vir toergroepe. Besprekings en verdere navrae kan gemaak word by Me Elmarie van Tonder, 012 800 1161 x 217

R1 292-00 p.m.p.l. met middagetes; R436-00 p.m.p.l. sonder middagetes, VOORUITBETAALBAAR.
VERVOER 2025

SONITUS busroetes [6] – fooi wissel van R25-00 tot R66-00 per dag.

Goedgekeurde skoolfooie 2025:

R14 332-50/leerder; 10% afslag indien VOLLE BEDRAG voor einde Februarie betaal word. [5% verhoging].

Indien u ‘n 2e en 3e kind in SONITUS het, kry u ‘n 25% afslag daarop.