SKOOLFOOIE 2026
VASGESTELDE FOOIE 2026
Skoolfooie / School fees 2026 [5%+]:
- R15 050-00/leerder; 10% afslag indien VOLLE BEDRAG voor einde Februarie betaal word.
- Indien u ‘n 2e en 3e kind in SONITUS het, kry u ‘n 25% afslag daarop.
Kwytskeldings is SLEGS vir SKOOLFOOIE, NIE busgelde, koshuisfooie of middagsorg nie. Sluitingsdatum 28 Feb. 2026. Ouers MOET jaarliks aansoek doen en al die nodige dokumente indien.
Onthou : U kan u kind se skoolfooie, busfooie en koshuisfooie terugeis van SAID [SARS], op die toepaslike vorm, INDIEN U DIE FOOIE BETAAL HET [www.sars.gov.za – FORMS – ITR-DD].
ALLE busroetes:
SONITUS busroetes [6] – fooi wissel van R25-00 tot R69-00 per dag.
Navrae : ADJHOOF [012 800 1161 x 213]
Rekening
Rekeninge wat alreeds agterstallig is, sal oorhandig word aan CEEBEE skuldinvorderaars. Daar is per geleentheid kennis gegee dat rekeninge oorhandig word.