DIENSTE

Onbeperkte geleenthede om gesproke taal (nie gebaretaal nie) aan te leer, is dit belangrik dat ‘n hardhorende vroeg geïdentifiseer word en die nodige verstaking ontvang en getrou dra. Gehoorgestremdes vanaf die ouderdom van drie jaar.

KOSHUISVERHURINGS : TOERGROEPE

Die koshuise word op ‘n gereelde basis uitverhuur vir toergroepe. Besprekings en verdere navrae kan gemaak word by Me Elmarie van Tonder, 012 800 1161 x 217

Koshuisfooie
R38 461-00 p.j.
R3 846-10 p.m. x 10 mnde VOORUITBETAALBAAR.
[10% verhoging]
 

Middagsorg
R1 356-00 p.m.p.l. met middagetes; R457-00 p.m.p.l. sonder middagetes, VOORUITBETAALBAAR

VERVOER 2026

SONITUS busroetes [6] – fooi wissel van R25-00 tot R69-00 per dag.


Neem asseblief kennis dat die AJV plaasgevind het op 24 Nov., met die goedkeuring van die voorgestelde fooie vir 2026.

Indien u ‘n 2e en 3e kind in SONITUS het, kry u ‘n 25% afslag daarop.